Blomme, Blomme en Blomme! Wat n mooi dag vir die mooiste mense!
Wednesday, 12 December 2018
Tuesday, 11 December 2018
Tuesday, 16 January 2018
Chanelle & Jacques - Drosberg
Pragtige bruid met die sagste hart. Voete plat op die aarde! Dankie dat ons hierdie spesiale dag met julle kon deel. Was n plesier om julle blomme en dekor te kon doen. Alles wat mooi is op julle pad voorentoe. Mag Jesus julle reiklik seen!
Sunday, 14 January 2018
Zandre & Stoney - Kroonenburg
Baie opgewonde om die troue van hierdie pragtige bruid te deel! Haar mooi manier om met mense te werk is besonders! Was n fees om haar troue te kon doen. Ons het elke oomblik geniet. Mag Jesus julle pad voorentoe reiklik seen! Wow pragtige mense!
Monday, 11 December 2017
Thursday, 23 November 2017
Yolande & Drikus - Vondeling Wine Estate
Was n voorreg om julle blomme en dekor te kon doen. Die verskeidenheid vetplante wat gebruik was in die runners was besonders en het n ongelooflik mooi prentjie gemaak. Alles wat mooi is vir julle! Ons het elke oomblik geniet!
Friday, 27 October 2017
Olivia & Ruan - Die Woud!
We had so much fun doing the flowers and decor of Olivia and Ruan's wedding. Such a friendly, sincere and easy going couple. We wish you all the best for the future! Was great meeting you guys! Keep in touch. Love Vindec!
Subscribe to:
Posts (Atom)