Wednesday 12 December 2018

Tuesday 16 January 2018

Chanelle & Jacques - Drosberg

Pragtige bruid met die sagste hart. Voete plat op die aarde! Dankie dat ons hierdie spesiale dag met julle kon deel. Was n plesier om julle blomme en dekor te kon doen. Alles wat mooi is op julle pad voorentoe. Mag Jesus julle reiklik seen!

Sunday 14 January 2018

Zandre & Stoney - Kroonenburg



Baie opgewonde om die troue van hierdie pragtige bruid te deel! Haar mooi manier om met mense te werk is besonders! Was n fees om haar troue te kon doen. Ons het elke oomblik geniet. Mag Jesus julle pad voorentoe reiklik seen! Wow pragtige mense!

Thursday 23 November 2017

Yolande & Drikus - Vondeling Wine Estate


Was n voorreg om julle blomme en dekor te kon doen. Die verskeidenheid vetplante  wat gebruik was in die runners was besonders en het n ongelooflik mooi prentjie gemaak. Alles wat mooi is vir julle! Ons het elke oomblik geniet!

Friday 27 October 2017

Olivia & Ruan - Die Woud!


We had so  much fun doing the flowers and decor of Olivia and Ruan's wedding. Such a friendly, sincere and easy going couple. We wish you all the best for the future! Was great meeting you guys! Keep in touch. Love Vindec!