Monday, 10 April 2017

Annalie & Pieter - Kaleo, Ceres


Pragtige mense! Harte van goud! Voete plat op die aarde! Was n voorreg om julle troue te kon doen. Wat n mooi familie! Ons het so tuis gevoel. Die liefde en warmte wat julle en julle familie uitstraal is ongelooflik. Kaleo! Wow! Beslis trou venue van die dekade. Een van die vriendelikste en mees gasvry venues ooit! Sien uit om weer saam hulle te werk. Annalie en Pieter alles wat mooi is. Mag God julle reiklik seen. xxx







































No comments:

Post a Comment