Thursday, 11 May 2017

Euonell & Stiaan - Bellair


 Pragtige meisie met die mooiste hart. Dankie dat jy Vindec gekies het om jou blomme en dekor vir julle spesiale dag te kon doen. Was n groot voorreg en het elke oomblik geniet. Julle is n pragtige couple met die mooiste harte. Bid dat Jesus julle huwelik reiklik seen. 































No comments:

Post a Comment