Showing posts with label Madison & West Photography. Show all posts
Showing posts with label Madison & West Photography. Show all posts

Friday, 25 November 2016

Styled Shoot - Lente in die Kaap - Groenrivier - Riebeek Kasteel


Lente in die Kaap! Wat n lekker dag om pragtige lente te kan te vier. Ons woon in die mooie Kaap met die mooiste blommeprag. Ons het n verkeidenheid vrolike veldblomme gebruik om hierdie kleurvolle tog natuurlike tafel te kon skep. Alle eer aan ons Skepper!