Wednesday, 9 December 2015

Ina & Corne - Nelsons Creek Wine Estate, Paarl


Wat 'n voorreg om die blomme en dekor te kon doen vir Ina & Corne se troue. Ongelooflike couple! Vriendelik, opreg, gemaklik, pragtig met hulle voete plat op die aarde. Julle foto's is breath taking! Alles wat mooi is op julle pad vorentoe. Mag God julle ryklik seën! Die dekor was klassiek, modern en simplisties. Kristal as hoof dekor element het 'n baie moderne gevoel geskep. Kleurvolle pastel blomme was gebruik wat baie mooi uitgestaan het teen die wit venue.






























No comments:

Post a Comment