Monday, 11 January 2016

Marcelle & Jaco - St Helena Bay - Sea Trader

Wat n voorreg om die blomme en dekor te kon doen vir Marcelle en Jaco se troue! Sjoe wat n pragtige bruid! Sea Trader het die ongelooflikste uitsig waar venue en see letterlik aan een loop. Omdat die venue so na aan natuur is, het ons besluit op dekor met neutrale kleure. n kombinasie van wit cermaic, glas en silver was gebruik. Ons het n verskeindenheid fynbos gebruik om aan te sluit by die natuurlike omgewing. Om die fynbos n sagter gevoel te gee het ons sagter blomme ook gebruik. n Verskeindheid groen, grys, wit en pastel het vreeslik mooi aangesluit by die gevoel van die venue.
Pragtige mense! Alles wat mooi is vir julle!





















 










No comments:

Post a Comment